1654155_997078773640697_8614755688449911799_n

Thomas die Fluitspeler

Kaartjies: R100
Tyd: 20h00

Unvoiced “Live”

Sit terug en geniet ‘n aand gevul met bekende melodieë en ‘n “walk down memory lane”. Gebasseer op Thomas se CD “Unvoiced” waar populêre liedjies uitgevoer word op die fluit. Thomas de Bruin word begelei deur Johan Liebenberg op die kitaar. Liedjies soos onder andere Kinders van die Wind, All by Myself, Play Me, You are loved, Make you Feel my Love en First Time I ever Saw your Face kan gehoor word.

 

Visit the Sprokkelster Website