Die Hermanus Konsert Klub bied aan:

Albert Combrink – Pianis en Verteller

The Tempest – Beethoven, Haydn & Scarlatti: Musikale deurskemerings van Shakespeare se verhoogdrama.

Saterdag 22 Februarie 2014

19:00

Besprekings: Leonie Pauw 083 783 1234

Adres: 235 Tweede Laan, Voëlklip, Hermanus

Albert Combrink The Tempest

Albert Combrink, een van Suid Afrika se vooraanstaande konsert pianiste, het homself bewys as pianis in verskeie genres. AS klassieke pianis het hy reeds as student opnames gemaak met die Natal Philharmoniese Orkes onder leiding van Dr. David Tidboald, en het onlangs as orkespianis op 3 CD opnames met die Kaapstadse Simfonie Orkes gespeel. Hy is bedrewe as Jazz en Tango Pianis met 3 Tango CD’s op sy naam, saam met die Kaapstadse Tango Ensemble sowel as ‘n Jazz CD saam met befaamde Britse sangeres Louise Howlett. Sy CD Tango Club is in 2011 vir ‘n SAMA benoem. Hy is reeds verskeie kere op TV gesien, mees onlangs op KykNet se Kwêla. Hy het saam met die beroemde Katherine Jenkins op Top Billing opgetree and ook saam met Lynelle Kenned (van Pasella) op Expresso TV opgetree. As akteur en musikus was hy ook te siene in eTV se bekroonde Backstage. Albert is veral bekend vir sy passie om klassieke musiek toeganklik te maak vir gehore van wye smake en ouderdomme.

Albert Combrink on Kwela Kyknet

1 John

With host Dr. John Pauw

1 Leonie

Hostess Mrs Leonie Pauw

1 Wilna a

Albert Combrink With South African legend Wilna Snyman

4 a 3 z 3 a 3 c 3 d 4 b

4 c Seaweed 1 sandwas 13 d 12 sandwas 2 7 d 7 c 7 b 7 a

Albert Combrink

Albert Combrink

Albert Combrink

Albert Combrink

Albert Combrink

Albert Combrink

Albert Combrink

Albert Combrink

Albert Combrink

Albert Combrink