Hunkering na die ses… Suidoosterfees 26, 28 April, 1 Mei 2016

2016-03-11T18:58:54+02:00

Hunkering na die Ses

Hunkering na die ses…`n musikale reis is `n produksie vir stem en klavier wat uitgevoer word deur die talentvolle sopraan Lynelle Kenned en die veelsydige bariton Clint Lesch met begeleiding deur die formidabele pianis Albert Combrink.
Die inhoud bestaan hoofsaaklik uit werke vanuit musiekblyspele en resoneer sterk met die temas wat regdeur die geskiedenis van Distrik 6 kenmerkend was. Dit spreek kwessies soos slawerny, burgerlike identiteits krisis, rasse spanning, verbode liefde en versoening aan in komposisies soos “We Kiss in a Shadow” uit The King and I, [read more…]