Unvoiced Live – Thomas De Bruin, Albert Combrink 16 May 2015, Sprokkelster – Hermanus

2015-05-10T20:21:31+02:00

21994_10206648966923259_3585943876948134741_n

Thomas die Fluitspeler

Kaartjies: R100
Tyd: 20h00

Unvoiced “Live”

Sit terug en geniet ‘n aand gevul met bekende melodieë en ‘n “walk down memory lane”. Gebasseer op Thomas se CD “Unvoiced” waar populêre liedjies uitgevoer word op die fluit. Thomas de Bruin word begelei deur Albert Combrink op die Klavier. Liedjies soos onder andere Kinders van die Wind, All by Myself, Play Me, You are loved, Make you Feel my Love en First Time I ever Saw your Face kan gehoor word.

 

Visit the Sprokkelster Website