The Tempest – Klavier UItvoering (Albert Combrink) – Hermanus Konsert Klub 22.2.14
Albert Combrink2014-02-20T08:37:52+02:00Die Hermanus Konsert Klub bied aan:
Albert Combrink – Pianis en Verteller
The Tempest – Beethoven, Haydn & Scarlatti: Musikale deurskemerings van Shakespeare se verhoogdrama.
Saterdag 22 Februarie 2014
19:00
Besprekings: Leonie Pauw 083 783 1234
Adres: 235 Tweede Laan, Voëlklip, Hermanus
Albert Combrink, een van Suid Afrika se vooraanstaande konsert pianiste, het homself bewys as pianis in verskeie genres. AS klassieke pianis het hy reeds as student opnames gemaak met die Natal Philharmoniese Orkes onder leiding van Dr. David Tidboald, en het onlangs as orkespianis op 3 CD opnames met die Kaapstadse Simfonie Orkes [read more…]