Endler Concert Series 10 June 2012: Music of the Night 2 – Louise Howlett (Soprano) & Albert Combrink (Piano)

2012-05-20T15:18:41+02:00

ENDLER KONSERTREEKS / CONCERT SERIES
SONDAG/SUNDAY 10 JUNE: MUSIC OF THE NIGHT 2
LOUISE HOWLETT & ALBERT COMBRINK
(English version below)

Endler-konsertreeks sluit eerste seisoen af met ‘n “Aand by die Fliek”
Die Endler-konsertreeks sluit hulle eerste seisoen op Sondag 10 Junie om 4.30nm af met ‘n feestelike middagkonsert met Louise Howlett (sopraan) en Albert Combrink (klavier).
Musiek van die Nag 2 vier die wêreld van die silwerdoek, deur ‘n seleksie van die gewildste arias, jazz-items en ballades wat in films gebruik is.

Vanaf Room with a View tot James Bond [read more…]